Babalela_Los ons uit
R130.00
Diep, diep in ’n donker bos
waar die son net soms deur die takke loer,
diep, diep in ’n donker bos
waar die varings welig diepgroen staan,
diep, diep in ’n donker bos,
in ’n hol boomstomp, net onder ’n blaar,
woon die Babalela.
waar die son net soms deur die takke loer,
diep, diep in ’n donker bos
waar die varings welig diepgroen staan,
diep, diep in ’n donker bos,
in ’n hol boomstomp, net onder ’n blaar,
woon die Babalela.
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
Out of stock
Categories Storieboeke, Storieboeke Tags Little Books, Afrikaans, storieboeke, Laerskool, Kleuterskool, Babalela
Share
Description