Babadierestories: Nag, Pikkewyntjie
R160.00
Dis Pikkewyntjie se eerste dag by die kleuterskool. Hy hou net mooi niks daarvan om weg te wees van sy mamma en pappa nie! Maar ná ’n dag saam met die ander pikkewyntjies, besef hy dat dit groot pret is om maatjies te hê. Hierdie pragtige hardeband slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ’n kits droomland toe stuur.
1 in stock (can be backordered)
Category Storieboeke Tags Little Books, Boeke, storieboeke, Afrikaans Stories
Share
Description