Reviews

It makes our heart happy hearing from our clients

Ebeth

Hi Jenny, ooooh ons geniet Marinda se Kinderkombuis kookboek baie! Ons het gister die heerlikste plaatkoekies gemaak daaruit!

Leanne

"Ek het nog altyd geweet die program is amazing maar ek besef nou hoeveel dit help. Weereens dankie vir jou moeite hy was so gelukkig met sy pakkie."

Elmien, Pretoria

''Hi Jenny, baie dankie
vir jou boodskap! En dankie vir jou moeite Vrydag. Dit was werklik lekker om jou te ontmoet. En ek sien uit om nog baie boekies by jou te kan koop!''

Sign up to our newsletter